top of page
Paarlberg 2.jpeg

DIENSTE

Daar word baie moeite gedoen om interessante byeenkomste en uitstappies te reël. Die volgende dienste is daagliks, weekliks of maandeliks beskikbaar:

Daagliks

  • Biblioteekdiens:  Vrywillige inwoners wat die biblioteek bestuur en versorg.

  • Speletjiesmiddae: Verskeie speletjies word aangebied, soos bv. Rummikub, dambord, skaak, kaartspeletjies, ens. Nie beperk tot ’n spesifieke dag nie en lede kan enige middag speel as hul verkies.

  • Tuine: lede kry ’n stukkie tuin wat m.b.v. ’n tuinwerker gedoen word.

  • Haarsalon (eie koste)

  • Hand- en voetversorging (eie koste)

  • Veselinternet (eie koste).

  • TV Pakket

groen sitkamer.JPG
kapel.JPG
kapel.JPG

Weekliks

  • Speel van Boules: Spanne speel Woensdag oggende in die tuin met silwer balle.

  • Wonderwêreld van voëls: Interessante visuele aanbieding en gesprekke rondom verkeie voëlspesies.

  • Handwerkgroep: Lede kom bymekaar vir ’n gesellige kuier en bring die handwerk waarmee hul besig is saam.

  • Bybelstudie

  • Eredienste:  Sondae in die Kapel – Tak van die Strooidakkerk.

  • Busdienste Dinsdae:  Paarl Mall, vervoer na doktersafsprake (eie koste).

  • Vrydag markdag: (eie koste) Stalletjiehouers bring iets van alles soos juwele, eetgoed, kaartjies, klere, wol, ens.

hansworse.JPG
hansworse.JPG

Twee weekliks

  • Paarl munisipale biblioteek bring boeke.

  • Musiekprogram: Elke 2de Donderdag. Versoeke van liedjies en musiek wat  gespeel of gewys word.

  • Bingo: Elke 2de Donderdag.

  • Raarhede en interessanthede: ‘n Potpourie van onderwerpe en gebeure wat raar of interessant is word gewys en gespreel om algemene kennis uit te brei.

  • Bloeddruk meting elke 2de week (gratis).

  • Oefensessies: (2x per week) Stoel-, strek- en stokoefeninge met asemhalings oefeninge.

  • Audioloog besoeke: (2 maal per maand) 2 Oudioloë besoek Huis Vergenoegd om inwoners te ondersteun waar hul dalk onmiddelike hulp benodig.

hansworse.JPG
79bf7308-0053-4cc2-823c-7725e237f8d2.JPG
79bf7308-0053-4cc2-823c-7725e237f8d2.JPG

Maandeliks

  • Skrywers, digters en boeke 

  • Sing saam program: Begeleiding op klavier en inwoners wat saam sing en soms ook karaoke om variasie op program te bring.

  • Uitstappies (eie koste)

bottom of page