top of page

HUIS VERGENOEGD

Fasiliteit vir die versorging van ouer persone, aan die voet van die Paarlberg

HVG HFSTR_edited.jpg
ACVV Logo_edited.jpg

Huis Vergenoegd is 'n ACVV Dienstak

​​Huis Vergenoegd is ’n instansie/ fasiliteit wat spesialiseer in die huisvesting en versorging van ouer persone. Hier kan inwoners veilig en onafhanklik funksioneer. Inwoners word aangemoedig om deel te neem aan ’n verskeidenheid van stimulerende en verrykende aktiwiteite. Daagliks word gebalanseerde maaltye voorsien. Hier word ook voorsiening gemaak vir meer afhanklike inwoners wat spesifieke sorg vereis. 

​

V I S I E

 

Huis Vergenoegd is ‘n fasiliteit van uitnemendheid gerig op persoonsgerigte diens.

 

 

M I S S I E

 

Deur ’n beskostigbare en uitgebreide diens in ’n  beskermde omgewing te bied aan al die inwoners van Huis Vergenoegd. Huis Vergenoegd Dienssentrum bied uitgebreide dienste aan inwoners en die wyer Paarl gemeenskap.

bottom of page